- Kontak Ons
- (+27) 79 989 3868
PaSeuns bied professionele instandhouding, herstelwerk en bouwerk vir huise en besighede.
Algemene herstelwerk, huis instandhouding en klein bouwerk.
Lekkasies, krane, toilette, pype en algemene loodgieter herstelwerk.
Elektriese herstelwerk en instandhouding vir veiligheid en gemoedsrus.
Dak herstelwerk, waterdigting en lekkasie voorkoming.
Binne- en buiteverfwerk met ’n netjiese en professionele afwerking.
Teëlwerken algemene bou-oplossings.
Ons glo aan kwaliteit werk en trots vakmanskap.
Hier is ’n paar voorbeelde van projekte wat ons onlangs voltooi het in die plaaslike area.
Ons bou langtermyn verhoudings met ons kliënte deur betroubaarheid en eerlikheid.
✔ Betroubare plaaslike diens
✔ Eerlike pryse – geen verborge kostes
✔ Netjiese en professionele werk
✔ Vriendelike, persoonlike diens
✔ Vinnige reaksietyd